Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » installasie
installasie [boodskap #147327] Tue, 14 January 2025 10:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21036
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
installasie
Afbreking: in•stal•la•sie


Selfstandige naamwoord: installasie
Meervoud: installasies
Verkleinwoord: installasietjie
Meervoud van verkleining: installasietjies

Betekenis:
• Die handeling van installeer.
• 'n Apparaat wat vir 'n spesifieke doel geïnstalleer is.

Gebruik:
• Die installasie van die sonpannele sal ongeveer 4 ure duur.
• Die installasie sal binnekort in werking gestel word.

Sinoniem:
• aanleg
• inrigting
• installering
• instelling
• montage
• oprigting
• toerusting

Hiponiem:
• afkoelingsinstallasie
• drooginstallasie
• hoëspanningsinstallasie
• hoogspanningsinstallasie
• hysinstallasie
• kernkraginstallasie
• koelinstallasie
• ketelinstallasie
• kooksinstallasie
• kraginstallasie
• laai-installasie
• liginstallasie
• myninstallasie
• ontwateringsinstallasie
• radarinstallasie
• sterkstroominstallasie
• verligtingsinstallasie
• wisselstroominstallasie

Afgelei:
• installasieaanwysings
• installasiediagram
• installasiekoste
• installasielisensie
• installasiewerk

Vertaling:
Engels: installation
Nederlands: installatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Tue, 14 January 2025 10:15]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: kultuurgemeenskap
Volgende onderwerp: voorhangsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 14 22:26:06 UTC 2025