Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kultuurgemeenskap
kultuurgemeenskap [boodskap #147326] Tue, 14 January 2025 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21036
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kultuurgemeenskap
Afbreking: kul•tuur•ge•meen•skap
Samestelling: kultuur + gemeenskap


Selfstandige naamwoord: kultuurgemeenskap
Meervoud: kultuurgemeenskappe

Betekenis:
• 'n Gemeenskap met 'n gemeenskaplike en dikwels eiesoortige kultuur.

Gebruik:
• Afrikaners is 'n inheemse kultuurgemeenskap verbind aan Afrika.
• Orania en Kleinforntein is voorbeelde van kultuurgemeenskappe.

Vertaling:
Engels: cultural community, cultural society
Nederlands: culturele gemeenschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Tue, 14 January 2025 10:25]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: randeier
Volgende onderwerp: installasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 14 22:48:00 UTC 2025