Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » randeier
randeier [boodskap #147325] Tue, 14 January 2025 08:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21036
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
randeier
Afbreking: rand•ei•er
Samestelling: rand + eier


Selfstandige naamwoord: randeier
Meervoud: randeiers
Verkleinwoord: randeiertjie
Meervoud van verkleining: randeiertjies

Betekenis:
• 'n Eier op die kant van 'n broeisel.
• (figuurlik) Iemand wat nie deel van die binnekring is nie; 'n randfiguur in die samelewing.

Gebruik:
• Die randeiers kry minder hitte en neem langer om uit te broei en kan selfs doodgaan.
• Omdat hy so 'n slimkop is, is hy bietjie van 'n randeier in sy klas.

Spreekwoord:
• 'n Randeier broei nooit 'n gesonde kuiken uit nie. [Van 'n losbol kom nooit iets tereg nie.]

Sinoniem:
• buitestaander
• randfiguur
• uitgeworpene

Vertaling:
Engels: outer egg; rank outsider, wall-fower
Nederlands: buitenste ei; buitenstaander

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Tue, 14 January 2025 10:25]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: afmaak
Volgende onderwerp: kultuurgemeenskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 14 22:53:46 UTC 2025