Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afmaak
afmaak [boodskap #147324] Mon, 13 January 2025 21:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21036
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afmaak
Afbreking: af•maak
Samestelling: af + maak


Werkwoord: maak af, afmaak
Verlede tyd: het afgemaak

Betekenis:
• Om iets as minder belangrik of waardig te ag.
• Om van kant te maak; doodmaak.
• Om los te maak of te verwyder.

Gebruik:
• Blomme is vir haar belangrik, maar hy maak dit af as 'n nietigheid.
• Die man is koelbloedig by sy huis afgemaak.

Spreekwoord:
• Daar sal jy geen bas afmaak nie. [Jy sal nie slaag nie.]

Afgelei:
• afmaker

Vertaling:
Engels: to belittle
Nederlands: afmaken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Tue, 14 January 2025 07:41]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: geringskat
Volgende onderwerp: randeier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 14 22:47:48 UTC 2025