Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geringskat
geringskat [boodskap #147323] Mon, 13 January 2025 11:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21022
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geringskat
Afbreking: ge•ring•skat
Samestelling: gering + skat


Werkwoord: geringskat
Verlede tyd: het geringgeskat

Betekenis:
• Om iets of iemand as minder belangrik of waardig te beskou.

Gebruik:
• Moenie jouself geringskat nie.

Sinoniem:
• afkraak
• beledig
• geringag
• kleineer
• neerkyk
• neersien
• minag
• onderskat
• verag
• verkleineer
• verneder
• versmaai

Antoniem:
• hoogskat

Afgelei:
• geringskatting

Vertaling:
Engels: to undervalue, belittle, slight
Nederlands: geringschatten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neerkyk
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 13 18:50:47 UTC 2025