Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kinderreg
kinderreg [boodskap #147319] Mon, 13 January 2025 10:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21022
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kinderreg
Afbreking: kin•der•reg
Samestelling: kind + -er + reg


Selfstandige naamwoord: kinderreg
Meervoud: kinderregte

Betekenis:
• 'n Reg van 'n kind, of die regsreëls m.b.t. minderjariges in die algemeen.

Gebruik:
• Die VN het bevind dat Israel en Hamas kinderregte oortree het.

Vertaling:
Engels: child right, children's rights
Nederlands: kinderrecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontdekkingsreis
Volgende onderwerp: beskaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 13 18:37:08 UTC 2025