spuitgoed [boodskap #147316] |
Sun, 12 January 2025 19:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21017 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spuitgoed
Afbreking: spuit•goed
Samestelling: spuit + goed
Selfstandige naamwoord: spuitding
Meervoud: spuitgoed
Betekenis:
• Middels wat in die lug gespuit word, tipies iets wat lekker ruik of slegte reuke verskans.
Gebruik:
• Jy ruik na sweet, het jy spuitgoed aangesit?
Sinoniem:
• deodorant
• lekkerruikgoed
• reukstof
• reukwater
• sproei
Vertaling:
Engels: spray, deodorant, fragrance
Nederlands: zweetspray
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sun, 12 January 2025 19:43] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|