treinbrug [boodskap #147314] |
Fri, 10 January 2025 12:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
treinbrug
Afbreking: trein•brug
Samestelling: trein + brug
Selfstandige naamwoord: treinbrug
Meervoud: treinbrûe
Verkleinwoord: treinbruggie
Meervoud van verkleining: treinbruggies
Betekenis:
• 'n Brug vir treine.
Gebruik:
• Maar treine en lokomotiewe het swaarder geword en daar is toe besluit om 'n afsonderlike treinbrug te bou.
Sinoniem:
• spoorbrug
• spoorwegbrug
Vertaling:
Engels: railway bridge
Nederlands: spoorbrug
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|