Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halfsirkel
halfsirkel [boodskap #147312] Fri, 10 January 2025 11:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
halfsirkel
Afbreking: half•sir•kel
Samestelling: half + sirkel


Selfstandige naamwoord: halfsirkel
Meervoud: halfsirkels
Verkleinwoord: halfsirkeltjie
Meervoud van verkleining: halfsirkeltjies

Betekenis:
• 'n Halwe sirkel. Die helfte van die omtrek of oppervlak van 'n sirkel.

Gebruik:
• Die Boere trek hulle ossewaens in 'n halfsirkel saam.

Sinoniem:
• semisirkel

Afgelei:
• halfsirkelboog
• halfsirkelgewelf
• halfsirkelvormig

Vertaling:
Engels: half circle, semicircle
Nederlands: halve cirkel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bymekaartrek
Volgende onderwerp: insameling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:23:35 UTC 2025