bymekaartrek [boodskap #147311] |
Fri, 10 January 2025 11:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bymekaartrek
Afbreking: by•me•kaar•trek
Samestelling: bymekaar + trek
Werkwoord: trek bymekaar, bymekaartrek
Verlede tyd: het bymekaargetrek
Betekenis:
• Om iets te trek sodat dit nader aan iets anders is.
Gebruik:
• Die hartspier trek ongeveer sestig keer per minuut saam.
• Die Boere het hulle waens in 'n halfsirkel bymekaargetrek.
Sinoniem:
• saamtrek
Vertaling:
Engels: to pull together
Nederlands: samentrekken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|