bestaansreg [boodskap #147310] |
Fri, 10 January 2025 11:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bestaansreg
Afbreking: be•staans•reg
Samestelling: bestaan + -s- + reg
Selfstandige naamwoord: bestaansreg
Meervoud: bestaansregte
Betekenis:
• Die reg om te lewe of voort te bestaan.
Gebruik:
• Vandag word talle Afrikaanse skole se bestaansreg bedreig.
Vertaling:
Engels: right to exist
Nederlands: bestaansrecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Fri, 10 January 2025 11:21] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|