driepootstaander [boodskap #147308] |
Thu, 09 January 2025 16:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
driepootstaander
Afbreking: drie•poot•staan•der
Samestelling: drie + poot + staander
Selfstandige naamwoord: driepootstaander
Meervoud: driepootstaanders
Verkleinwoord: driepootstaandertjie
Meervoud van verkleining: driepootstaandertjies
Betekenis:
• 'n Staander met drie pote.
Gebruik:
• Die fotograaf monteer sy kamera op 'n driepootstaander.
Sinoniem:
• drievoet
• statief
Vertaling:
Engels: tripod
Nederlands: driepoot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|