Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oogopslag
oogopslag [boodskap #147307] Thu, 09 January 2025 16:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oogopslag
Afbreking: oog•op•slag
Samestelling: oog + opslag


Selfstandige naamwoord: oogopslag
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Vinnige kyk (of blik) van die oog.

Gebruik:
• Dit was liefde met die eerste oogopslag.

Sinoniem:
• aanblik
• aankyk
• aanskouing
• blik
• kyk

Vertaling:
Engels: glance
Nederlands: oogopslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slapeloosheid
Volgende onderwerp: driepootstaander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 01:36:34 UTC 2025