slapeloosheid [boodskap #147306] |
Thu, 09 January 2025 14:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slapeloosheid
Afbreking: sla•pe•loos•heid
Samestelling: slapeloos + -heid
Selfstandige naamwoord: slapeloosheid
Meervoud: slapelooshede
Betekenis:
• Die toestand of mate van slapeloos wees.
Gebruik:
• Sowat een uit drie volwassenes sukkel om te slaap en 10% tot 15% ly aan chroniese of ernstige slapeloosheid.
Wisselvorm:
• slaaploosheid
Sinoniem:
• insomnia
Antoniem:
• slaapsug
Vertaling:
Engels: sleeplessness, insomnia
Nederlands: slapeloosheid, insomnie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|