bewoording [boodskap #147305] |
Thu, 09 January 2025 14:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bewoording
Afbreking: be•woor•ding
Samestelling: bewoord + -ing
Selfstandige naamwoord: bewoording
Meervoud: bewoordinge, bewoordings
Betekenis:
• Die manier waarop iets bewoord (in woorde omgesit) is.
Gebruik:
• Die teks moet holisties geïnterpreteer word en nie slegs aan die letterlike bewoording daarvan nie.
Sinoniem:
• artikulasie
• idioom
• skryfstyl
• taal
• teks
• uitdrukking
• woordkeuse
Vertaling:
Engels: phrasing
Nederlands: bewoording
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Thu, 09 January 2025 14:47] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|