Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaappil
slaappil [boodskap #147304] Thu, 09 January 2025 14:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
slaappil
Afbreking: slaap•pil
Samestelling: slaap + pil


Selfstandige naamwoord: slaappil
Meervoud: slaappille
Verkleinwoord: slaappilletjie
Meervoud van verkleining: slaappilletjies

Betekenis:
• 'n Tablet wat 'n mens neem om beter te slaap.

Gebruik:
• Die dokter het slaappille aan die pasiënt wat aan slapeloosheid ly voorgeskryf.

Sinoniem:
• slaaptablet

Hiperoniem:
• slaapmiddel

Vertaling:
Engels: sleeping pill, soporific pill
Nederlands: slaappil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Thu, 09 January 2025 14:42]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: spoednaald
Volgende onderwerp: bewoording
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 01:11:05 UTC 2025