spoednaald [boodskap #147303] |
Thu, 09 January 2025 13:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spoednaald
Afbreking: spoed•naald
Samestelling: spoed + naald
Selfstandige naamwoord: spoednaald
Meervoud: spoednaalde
Verkleinwoord: spoednaaldjie
Meervoud van verkleining: spoednaaldjies
Betekenis:
• Die naald van 'n spoedmeter wat die spoed aandui.
Gebruik:
• Hierdie opstelling wat soos 'n spoedkamera lyk het talle motoriste twee keer na die spoednaald laat loer.
Vertaling:
Engels: speed needle, speed dial
Nederlands: snelheidsnaald
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Thu, 09 January 2025 13:59] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|