skaterlag [boodskap #147301] |
Thu, 09 January 2025 11:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skaterlag
Afbreking: ska•ter•lag
Samestelling: skater + lag
Werkwoord: skaterlag
Verlede tyd: het geskaterlag
Betekenis:
• Om hard en uitbundig te lag.
Gebruik:
• Die fliek het my laat skaterlag.
Afgelei:
• skaterlaggend
Vertaling:
Engels: to roar with laughter
Nederlands: schaterlachen
Selfstandige naamwoord: skaterlag
Meervoud: skaterlagge, skaterlagte
Verkleinwoord: skaterlaggie
Meervoud van verkleining: skaterlaggies
Betekenis:
• 'n Harde, uitbundige lag as uiting van vreugde.
Gebruik:
• Sy mis die kinders se skaterlag.
Vertaling:
Engels: burst of laughter, guffaw
Nederlands: schaterlach
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Thu, 09 January 2025 12:50] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|