Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bierblik
bierblik [boodskap #147300] Thu, 09 January 2025 11:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Drie bierblikkies.
Drie bierblikkies.
bierblik
Afbreking: bier•blik
Samestelling: bier + blik


Selfstandige naamwoord: bierblik
Meervoud: bierblikke
Verkleinwoord: bierblikkie
Meervoud van verkleining: bierblikkies

Betekenis:
• 'n Blikkie vir bier.

Gebruik:
• Verkies jy om jou bier uit 'n bierblik of -bottel te drink.
• Kom kuier kan knak ons 'n paar bierblikke.

Verwant:
• bierbottel

Vertaling:
Engels: beer can
Nederlands: bierblik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Thu, 09 January 2025 11:29]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: wynboks
Volgende onderwerp: skaterlag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 21:40:26 UTC 2025