Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wynboks
wynboks [boodskap #147299] Thu, 09 January 2025 11:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Wynboks.
'n Wynboks.
wynboks
Afbreking: wyn•boks
Samestelling: wyn + boks


Selfstandige naamwoord: wynboks
Meervoud: wynbokse
Verkleinwoord: wynboksie
Meervoud van verkleining: wynboksies

Betekenis:
• 'n Boks met 'n sak wat wyn hou, tipies met 'n kraantjie aan die onderkant.

Gebruik:
• Die wynboks is amper leeg, kan jy solank 'n nuwe een koop?

Sinoniem:
• wyndoos

Verwant:
• wynbottel

Vertaling:
Engels: wine box
Nederlands: wijndoos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoedgrens
Volgende onderwerp: bierblik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 22:04:15 UTC 2025