spoedgrens [boodskap #147298] |
Thu, 09 January 2025 10:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spoedgrens
Afbreking: spoed•grens
Samestelling: spoed + grens
Selfstandige naamwoord: spoedgrens
Meervoud: spoedgrense
Betekenis:
• Die maksimum spoed waarteen 'n voertuig mag beweeg.
Gebruik:
• Die spoedgrens op Suid-Afrika se hoofweë is 120 km/h.
Sinoniem:
• maksimumsnelheid
• snelheidsbeperking
• snelheidsgrens
• snelheidsperk
• spoedbeperking
Vertaling:
Engels: speed limit
Nederlands: snelheidslimiet, maximumsnelheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Thu, 09 January 2025 11:03] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|