dronkbestuurder [boodskap #147297] |
Thu, 09 January 2025 10:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dronkbestuurder
Afbreking: dronk•be•stuur•der
Samestelling: dronk + bestuurder
Selfstandige naamwoord: dronkbestuurder
Meervoud: dronkbestuurders
Verkleinwoord: dronkbestuurdertjie
Meervoud van verkleining: dronkbestuurdertjies
Betekenis:
• Iemand wat dronk ry. Persoon onder die invloed van alkohol wat 'n voertuig bestuur.
Gebruik:
• Talle spoedvrate en dronkbestuurders is tydens die operasie gearresteer.
Vertaling:
Engels: drunk driver, drunken driver
Nederlands: dronken bestuurder
Nota:
• Aangesien "dronk" 'n byvoeglike naamwoord is, is mens dit ook los skryf (dronk bestuurder).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Thu, 09 January 2025 10:51] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|