spoedvraat [boodskap #147296] |
Thu, 09 January 2025 10:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spoedvraat
Afbreking: spoed•vraat
Samestelling: spoed + vraat
Selfstandige naamwoord: spoedvraat
Meervoud: spoedvrate
Betekenis:
• Iemand wat te vinnig ry. Persoon wat die snelheidsperk op onverskillige wyse oorskry.
Gebruik:
• Talle spoedvrate en dronkbestuurders is tydens die operasie gearresteer.
Sinoniem:
• jaagduiwel
Vertaling:
Engels: speed maniac; speed‐merchant
Nederlands: snelheidsmaniak, snelheidsduivel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Thu, 09 January 2025 10:43] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|