immigrasiewet [boodskap #147294] |
Wed, 08 January 2025 19:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20998 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
immigrasiewet
Afbreking: im•mi•gra•sie•wet
Samestelling: immigrasie + wet
Selfstandige naamwoord: immigrasiewet
Meervoud: immigrasiewette
Betekenis:
• Die wette wat die immigrasie van mense in 'n land in reguleer.
Gebruik:
• Die man is van oortreding van die immigrasiewette aangekla en is gedeporteer.
Sinoniem:
• immigrasiewetgewing
Vertaling:
Engels: immigration law
Nederlands: immigratiewetgeving, immigratierecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wed, 08 January 2025 19:34] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|