animeer [boodskap #147293] |
Wed, 08 January 2025 19:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20999 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
animeer
Afbreking: a•ni•meer
Werkwoord: animeer
Verlede tyd: het geanimeer
Betekenis:
• Om statiese beelde in beweging te bring.
• Om lewe in iets in te blaas.
Gebruik:
• Die film is gemaak deur elke beweging te teken en dit te animeer.
• As 'n mens dood is, kan hy nie weer geanimeer word nie.
Sinoniem:
• aanwakker
• besiel
• opvrolik
• opwek
• stimuleer
• verlewendig
Afgelei:
• animasie
• animeerder
• reanimeer
Vertaling:
Engels: to animate, enthuse
Nederlands: animeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|