mynery [boodskap #147290] |
Wed, 08 January 2025 14:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mynery
Afbreking: my•ne•ry
Samestelling: myn + -ery
Selfstandige naamwoord: mynery
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling van myn.
Gebruik:
• 'n Klomp buitelanders is vir onwettige mynery en oortreding van die immigrasiewet gevonnis en gedeporteer.
Sinoniem:
• mynbou
Vertaling:
Engels: mining
Nederlands: mijnerij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wed, 08 January 2025 14:43] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|