bylê [boodskap #147288] |
Tue, 07 January 2025 13:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bylê
Afbreking: by•lê
Samestelling: by + lê
Werkwoord: lê by, bylê
Verlede tyd: het bygelê
Betekenis:
• Om by iets anders neer te lê.
• (figuurlik) Om 'n meningsverskil of rusie op te los.
Gebruik:
• Die hen het 'n eier bygelê.
• Die dominee is uitgeroep om die geskil by te lê.
Sinoniem:
• aanvul
• bybring
• vereffen
• bemiddel
• besleg
• oplos
• skik
• uitstryk
• versoen
Vertaling:
Engels: to augment; to resolve
Nederlands: bijleggen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Tue, 07 January 2025 18:24] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|