Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbarmhartig
onbarmhartig [boodskap #147287] Tue, 07 January 2025 13:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbarmhartig
Afbreking: on•barm•har•tig
Samestelling: on- + barmhartig


Byvoeglike naamwoord: onbarmhartig
Attributief: onbarmhartige

Betekenis:
• Wat nie barmhartig is nie; sonder medelye.

Gebruik:
• Die oordeel sal onbarmhartig wees oor dié wat nie barmhartigheid betoon nie. [Jakobus 2:13]

Sinoniem:
• genadeloos
• hardvogtig
• harteloos
• koud
• liefdeloos
• meedoënloos
• ongenadig
• ongevoelig
• onmeedoënd
• onmenslik
• wreedaardig

Antoniem:
• barmhartig

Afgelei:
• onbarmhartigheid

Vertaling:
Engels: unmerciful, merciless, pitiless
Nederlands: onbarmhartig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stief
Volgende onderwerp: bylê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 13:26:57 UTC 2025