meningspeiler [boodskap #147284] |
Tue, 07 January 2025 09:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meningspeiler
Afbreking: me•nings•pei•ler
Samestelling: mening + -s- + peil + -er
Selfstandige naamwoord: meningspeiler
Meervoud: meningspeilers
Betekenis:
• Iemand wat meningspeilings doen (mense se menings/ opinies peil).
Gebruik:
• 'n Meningspeiler is genader om te voorspel wie die verkiesing gaan wen.
Sinoniem:
• opiniepeiler
Vertaling:
Engels: opinion poller, pollster
Nederlands: opiniepeiler, opinieonderzoeker, enquêteur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|