Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorvleueling
oorvleueling [boodskap #147283] Tue, 07 January 2025 08:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorvleueling
Afbreking: oor•vleu•e•ling
Samestelling: oorvleuel + -ing


Selfstandige naamwoord: oorvleueling
Meervoud: oorvleuelings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van oorvleuel (om gedeeltelik saam te val).

Gebruik:
• Die simptome is dikwels uiteenlopend en toon oorvleueling met ander siektes.

Sinoniem:
• interseksie
• oorlegging
• superponering

Hiponiem:
• breedteoorvleueling
• roloorvleueling

Vertaling:
Engels: overlapping
Nederlands: overvleugeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Tue, 07 January 2025 08:32]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: toe-eien
Volgende onderwerp: meningspeiler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 09:56:35 UTC 2025