toe-eiening [boodskap #147278] |
Mon, 06 January 2025 14:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toe-eiening
Afbreking: toe•ei•e•ning
Samestelling: toe-eien + -ing
Selfstandige naamwoord: toe-eiening
Meervoud: toe-eieninge, toe-eienings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van toe-eien (om iets in besit te neem of jouself aan te matig).
Gebruik:
• Steel is die wederregtelike toe-eiening van goedere of besittings wat aan iemand anders behoort.
Wisselvorm:
• toeëiening
Sinoniem:
• aanmatiging
• anneksasie
• ekspropriasie
• inbesitneming
• vervreemding
Vertaling:
Engels: appropriation
Nederlands: toe-eigening, toeëigening
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Tue, 07 January 2025 07:16] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|