verlei [boodskap #147276] |
Mon, 06 January 2025 12:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verlei
Afbreking: ver•lei
Samestelling: ver- + lei
Werkwoord: verlei
Verlede tyd: het verlei
Betekenis:
• Om op die verkeerde pad te lei.
Gebruik:
• As sondaars jou wil verlei, my seun, moenie toegee nie. [Spreuke 1:10]
Sinoniem:
• mislei
• omrokkel
• oorhaal
• ompraat
• oorreed
• tempteer
• verlok
• versoek
• weglok
Afgelei:
• verleibaar
• verleidelik
• verleidend
• verleiding
• verleidster
• verleier
Vertaling:
Engels: to lead astray, mislead, deceive, seduce
Nederlands: verlei
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|