Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermenging
vermenging [boodskap #147275] Mon, 06 January 2025 12:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermenging
Afbreking: ver•men•ging
Samestelling: vermeng + -ing


Selfstandige naamwoord: vermenging
Meervoud: vermenginge, vermengings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van vermeng.

Gebruik:
• Die vermenging van politiek en godsdiens moet liefs vermy word.

Sinoniem:
• kruising
• kombinasie
• mengelmoes
• mengsel
• samesmelting
• samestelling

Hiponiem:
• bloedvermenging
• kleurvermenging
• rassevermenging
• taalvermenging

Vertaling:
Engels: mix, mixture, mixing, blending, amalgamation
Nederlands: vermenging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Mengels
Volgende onderwerp: verlei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 22:12:26 UTC 2025