Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paniekbevange
paniekbevange [boodskap #147273] Mon, 06 January 2025 11:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
paniekbevange
Afbreking: pa•niek•be•vang•e
Samestelling: paniek + bevange


Byvoeglike naamwoord: paniekbevange
Attributief: paniekbevange

Betekenis:
• Wat baie bang is.

Gebruik:
• Die hond het paniekbevange geraak toe hy nie uit die swembad kon kom nie.

Sinoniem:
• angstig
• bang
• bevrees
• paniekerig
• vreesagtig
• vreesbevange
• verskrik

Vertaling:
Engels: panic-stricken, petrified
Nederlands: in paniek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Tue, 07 January 2025 06:27]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: bostaande
Volgende onderwerp: Mengels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 22:17:13 UTC 2025