bostaande [boodskap #147272] |
Mon, 06 January 2025 11:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bostaande
Afbreking: bo•staan•de
Samestelling: bo + staan + -de
Byvoeglike naamwoord: bostaande
Betekenis:
• Verwys na iets wat bokant iets anders staan of geskrywe is.
Gebruik:
• Herskryf die bostaande sin in die indirekte rede.
Wisselvorm:
• bowestaande (verouderd)
Sinoniem:
• bogenoemde
• boonste
• voorgenoemde
Antoniem:
• onderstaande
Afkorting:
• bs.
• bst.
Vertaling:
Engels: abovementioned, above‐named, foregoing
Nederlands: bovenstaand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Tue, 07 January 2025 09:22] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|