Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haai-aanval
haai-aanval [boodskap #147271] Mon, 06 January 2025 10:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
haai-aanval
Afbreking: haai•aan•val
Samestelling: haai + aanval


Selfstandige naamwoord: haai-aanval
Meervoud: haai-aanvalle

Betekenis:
• 'n Aanval deur een of meer haaie in die see.

Gebruik:
• Die polisie is op soek na die lyk van 'n branderplankryer wat vermoedelik in 'n haai-aanval dood is.

Wisselvorm:
• haaiaanval

Vertaling:
Engels: shark attack
Nederlands: haaienaanval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Mon, 06 January 2025 10:29]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: lokmiddel
Volgende onderwerp: bostaande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 22:38:00 UTC 2025