Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weggooidoek
weggooidoek [boodskap #147269] Mon, 06 January 2025 10:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
weggooidoek
Afbreking: weg•gooi•doek
Samestelling: weggooi + doek


Selfstandige naamwoord: weggooidoek
Meervoud: weggooidoeke
Verkleinwoord: weggooidoekie
Meervoud van verkleining: weggooidoekies

Betekenis:
• 'n Doek wat net een keer gebruik en dan weggegooi word.

Gebruik:
• Ons is moeg om die baba se vuil doeke te was en koop deesdae sommer weggooidoeke.

Antoniem:
• lapdoek

Vertaling:
Engels: disposable diaper
Nederlands: wegwerpluier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Tue, 07 January 2025 06:24]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: wegsleep
Volgende onderwerp: lokmiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 22:43:43 UTC 2025