Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegsleep
wegsleep [boodskap #147268] Mon, 06 January 2025 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegsleep
Afbreking: weg•sleep
Samestelling: weg + sleep


Werkwoord: sleep weg, wegsleep
Verlede tyd: het weggesleep

Betekenis:
• Om iets slepend van 'n plek te verwyder.
• Om 'n voertuig na 'n ander plek te sleep.

Gebruik:
• Die leeu gryp die bok aan die nek en sleep hom weg.
• Die verkeerspolisie het die onwettig geparkeerde motor weggesleep.

Sinoniem:
• afsleep
• tou
• wegsleur
• wegtrek

Afgelei:
• wegsleepsone

Vertaling:
Engels: to drag away; to tow away
Nederlands: wegslepen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: insleep
Volgende onderwerp: weggooidoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 22:27:05 UTC 2025