Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dikte
dikte [boodskap #147264] Fri, 03 January 2025 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dikte
Afbreking: dik•te
Samestelling: dik + -te


Selfstandige naamwoord: dikte
Meervoud: diktes

Betekenis:
• Die toestand of mate van dik wees (in deursnee).
• Die vloeibaarheid of viskositeit van 'n vloeistof.

Gebruik:
• Rol die deeg uit tot 'n dikte van 1 cm.
• Kook die stroop tot die perfekte dikte.

Sinoniem:
• deursnee
• diepte
• dikheid
• wydte
• vetheid

Antoniem:
• dunheid

Hiponiem:
• afboudikte
• armdikte
• boogdikte
• draaddikte
• haardikte
• handdikte
• laagdikte
• rifdikte
• vingerdikte

Afgelei:
• diktemeter
• diktemeting
• diktepasser

Vertaling:
Engels: thickness
Nederlands: dikte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Fri, 03 January 2025 18:48]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: trommel
Volgende onderwerp: vloeibaarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 19:05:54 UTC 2025