Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loskrap
loskrap [boodskap #147262] Fri, 03 January 2025 15:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
loskrap
Afbreking: los•krap
Samestelling: los + krap


Werkwoord: krap los, loskrap
Verlede tyd: het losgekrap

Betekenis:
• Om iets, deur daaraan te krap, los te kry.

Gebruik:
• Sy krap die prys los.
• Hy het die stukkies vleis wat aan die pan vassit losgekrap.

Sinoniem:
• losskrop

Vertaling:
Engels: to scrape loose
Nederlands: loskrabben

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sat, 04 January 2025 07:15]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: afmeting
Volgende onderwerp: trommel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 19:19:59 UTC 2025