Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitrek
uitrek [boodskap #147260] Fri, 03 January 2025 12:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitrek
Afbreking: uit•rek
Samestelling: uit + rek


Werkwoord: rek uit, uitrek
Verlede tyd: het uitgerek

Betekenis:
• Om iets, deur dit te trek of uit te strek, langer of breër te maak.
• (figuurlik) Om iets onnodig lank te laat duur.

Gebruik:
• Hy rek homself op die bed uit. Wanneer 'n mens 'n veer uitrek sal dit terugspring.
• Die dominee het sy preek daai oggend uitgerek.

Sinoniem:
• oopspalk
• rek
• span
• strek
• vervorm
• uitstrek
• verleng
• vertraag

Antoniem:
• inkort
• verkort

Afgelei:
• uitrekbaar
• uitrekking

Vertaling:
Engels: to stretch out, lengthen
Nederlands: uitrekenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geselstaal
Volgende onderwerp: afmeting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 19:06:54 UTC 2025