Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontrafel
ontrafel [boodskap #147258] Fri, 03 January 2025 11:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontrafel
Afbreking: ont•ra•fel
Samestelling: ont- + rafel


Werkwoord: ontrafel
Verlede tyd: het ontrafel

Betekenis:
• Om verstrengelde rafels uit mekaar te haal.
• (figuurlik) Om iets wat ingewikkeld is te verduidelik.

Gebruik:
• Nadat die skape geskeer is word die wol gewas en ontrafel.
• Niemand kon hulle geheim ontrafel nie.

Sinoniem:
• losrafel
• lostorring
• ondersoek
• ontknoop
• ontsyfer
• ontwar
• ophelder
• opklaar
• uitmekaarhaal
• uitmekaarmaak
• uitpluis
• uitrafel
• uitsorteer
• verklaar

Afgelei:
• ontrafelde
• ontrafeling

Vertaling:
Engels: to untie; to unravel
Nederlands: ontrafelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestaansjaar
Volgende onderwerp: geselstaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 19:39:25 UTC 2025