Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bestaansjaar
bestaansjaar [boodskap #147257] Fri, 03 January 2025 11:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bestaansjaar
Afbreking: be•staans•jaar
Samestelling: bestaan + -s- + jaar


Selfstandige naamwoord: bestaansjaar
Meervoud: bestaansjare

Betekenis:
• Die aantal jare wat iets al bestaan.

Gebruik:
• Die organisasie vier vandeesjaar hulle 100ste bestaansjaar.

Vertaling:
Engels: anniversary year, year of existence
Nederlands: bestaansjaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koraaleiland
Volgende onderwerp: ontrafel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 19:08:24 UTC 2025