Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koraaleiland
koraaleiland [boodskap #147256] Fri, 03 January 2025 10:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
koraaleiland
Afbreking: ko•raal•ei•land
Samestelling: koraal + eiland


Selfstandige naamwoord: koraaleiland
Meervoud: koraaleilande
Verkleinwoord: koraaleilandjie
Meervoud van verkleining: koraaleilandjies

Betekenis:
• 'n Eiland wat uit koraal (dooie koraaldiertjies) opgebou is.

Gebruik:
• 'n Atol is 'n koraaleiland met 'n seemeer in die middel.

Verwant:
• atol
• koraalrif
• ringeiland

Vertaling:
Engels: coral island, atoll
Nederlands: koraaleiland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pieringvoet
Volgende onderwerp: bestaansjaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:00:35 UTC 2025