Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pieringvoet
pieringvoet [boodskap #147255] Fri, 03 January 2025 09:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21149
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pieringvoet
Afbreking: pie•ring•voet
Samestelling: piering + voet


Selfstandige naamwoord: pieringvoet
Meervoud: pieringvoete
Verkleinwoord: pieringvoetjie
Meervoud van verkleining: pieringvoetjies

Betekenis:
• (ongewoon) 'n Perd.

Gebruik:
• As jou motor gedaan is moet jy maar met die pieringvoet kom.

Vertaling:
Engels: horse
Nederlands: perd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terreurdaad
Volgende onderwerp: koraaleiland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Feb 02 03:23:26 UTC 2025