Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaapboud
skaapboud [boodskap #147253] Fri, 03 January 2025 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skaapboud
Afbreking: skaap•boud
Samestelling: skaap + boud


Selfstandige naamwoord: skaapboud
Meervoud: skaapboude
Verkleinwoord: skaapboudjie
Meervoud van verkleining: skaapboudjies

Betekenis:
• Die boonste deel van die voor- of agterpoot van 'n skaap (of lam), of die vleis daarvan.

Gebruik:
• Ons eet vanaand skaapboud met gebraaide aartappels.

Sinoniem:
• lamsboud

Hiperoniem:
• skaapvleis

Vertaling:
Engels: leg of lamb, leg of mutton
Nederlands: schapenbout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: samesweerder
Volgende onderwerp: terreurdaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:57:15 UTC 2025