Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reep
reep [boodskap #147250] Thu, 02 January 2025 20:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
reep
Afbreking: reep


Selfstandige naamwoord: reep
Meervoud: repe
Verkleinwoord: repie
Meervoud van verkleining: repies

Betekenis:
• 'n Lang, smal strook wat van iets afgeskeur of afgesny is.

Gebruik:
• Sy skeur die papier in repe.
• Kan ek nog 'n repie spek kry?

Sinoniem:
• band
• flenter
• lappie
• snysel
• strook
• stuk

Afgelei:
• spekrepie

Vertaling:
Engels: strip, shred
Nederlands: reep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lardeer
Volgende onderwerp: onwaarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 05:41:45 UTC 2025