lardeer [boodskap #147249] |
Thu, 02 January 2025 20:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lardeer
Afbreking: lar•deer
Werkwoord: lardeer
Verlede tyd: het gelardeer
Betekenis:
• Om spek deur vleis te ryg om dit sag en sappig te maak.
Gebruik:
• As die skaapboud droog is kan jy dit met repies spek lardeer.
Sinoniem:
• deurspek
Afgelei:
• lardeernaald
• lardeerpriem
• lardeersel
• lardeerspek
Vertaling:
Engels: to lard
Nederlands: larderen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|