Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dienooreenkomstig
dienooreenkomstig [boodskap #147248] Thu, 02 January 2025 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dienooreenkomstig
Afbreking: dien•oor•een•kom•stig
Samestelling: dien + ooreenkomstig


Byvoeglike naamwoord: dienooreenkomstig
Attributief: dienooreenkomstige

Betekenis:
• Wat ooreenkom met dit wat genoem is.

Gebruik:
• Die man is skuldig bevind en is dienooreenkomstig gestraf.

Sinoniem:
• daarvolgens
• ooreenstemmend

Vertaling:
Engels: accordingly, correspondingly
Nederlands: dienovereenkomstig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Fri, 03 January 2025 12:23]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: spek
Volgende onderwerp: lardeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 05:39:36 UTC 2025