| referaat [boodskap #147240] |
Do., 19 Desember 2024 08:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
referaat
Afbreking: re•fe•raat
Selfstandige naamwoord: referaat
Meervoud: referate
Verkleinwoord: referaatjie
Meervoud van verkleining: referaatjies
Betekenis:
• 'n Lesing en/of verslag oor 'n bepaalde onderwerp wat voor 'n gehoor gelewer word.
Gebruik:
• AfriForum het 'n referaat oor taalregte-aktivisme in Amsterdam gelewer.
Sinoniem:
• dissertasie
• lesing
• skripsie
• tesis
• toespraak
• verhandeling
• verslagdoening
• werkstuk
Afgelei:
• kongresreferaat
Verwant:
• refereer
Vertaling:
Engels: lecture, paper, presentation
Nederlands: referaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|